GLANS is ’n leefstyl-kuierplek wat die dinge vier wat die
lewe laat skitter! Ons is ’n anonieme bron van vermaak- en leefstylinspirasie,
-nuus en –inligting.
GLANSmense – Ons vertel van daardie mense
wat glans gee aan ’n saai bestaan, hetsy inspirerende mense in die gemeenskap,
gewone mense met uitsonderlike stories of rooitapytbekendes.
GLANSgees – Sielskos vir elke dag van jou
lewe, sodat jy die beste jy kan wees.
GLANSdinge - Dinge wat die lewe makliker en mooier maak, hetsy binne jou huis, aan jou lyf of by die werk.
GLANSdiere - Viervoetvriende wat diep spore in ons harte trap... en die wat die kollig steel op TV en sosiale media.
GLANSplekke - Vakansiebestemmings waaroor elkeen van ons droom...
GLANSleefstyl - Raad wat jy nodig het om gesond, mooi en gelukkig te wees.
GLANSverhoudings - Spesiale verhoudings wat die lewe die moeite werd maak - liefde, vriendskap, familie, kinders en selfs kollegas.
GLANSgeleenthede - Besonderse funksies wat jy graag wil bywoon, hetsy vir liefdadigheid of om skouers te skuur met bekendes.
GLANSwiele - Spoggerige rygoed waarin elkeen van ons graag wil pronk - of dit nou jou sak pas of nie.
GLANSkos - Elegante maaltye en snoeperye waarmee jy graag ons gaste wil onthaal.
GLANSvermaak - Flieks, boeke, musiek, speletjies, ensovoorts, wat jy net moet prober.

GLANSstories – Ware of fiktiewe verhale wat jou hart warm
sal laat klop.
GLANSfinasies
– Om te skitter moet jou finansies klop. Ons gee geldslimwenke om jou beursie
vol te hou.”
Jy het net een lewe... en jy moet dit laat skitter! Word deel van ons gemeenskap en skitter saam!
Volg ons op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/glanslewe/
Instagram & Twitter: @glanslewe
E-pos: redakteur@glans.co.za
Comments
Post a Comment