DIT OF DAT met Wynand Strydom

 


Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Wynand Strydom antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die musiek!

1. PIZZA OF PASTA?

Pasta

2. BOS OF SEE?

Bos

3. ROCK OF POP

Pop

4. VLIEG OF RY?

Ry

5. KONSERT OF FLIEK?

Konsert


Wynand se nuutste enkelsnit, DUIWEL OP JOU SKOUER, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Luister die liedjie hier! 




Comments