Hoe goed ken jy jou
gunsteling-ster? Ilán van Staden antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons
meer kan weet oor die man agter die musiek!
1. PHANTOM OF THE OPERA
OF CATS?
Phantom of the Opera
2. OSCARS OF GRAMMY’S?
Grammy’s
3. BURGER KING OF
DEBONAIRS?
BURGER KING
4. SPARKLING OF STILL?
Still
5. MARGATE OF CLARENS?
Clarens
Ilán se nuutste
enkelsnit, SMK, die eerste amptelike vrystelling vanaf sy komende
album MY MENSE wat einde September vrygestel word, is nou beskikbaar op alle
digitale stromingsplatforms.
Comments
Post a Comment