DIT OF DAT met Neil Nachtrein

 


Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Neil Nachtrein antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die musiek!

1. STRAND OF BERGE?

Berge

2. KFC OF MCDONALD’S?

KFC

3. JAZZ OF RNB?

Jazz

4. SOMER OF WINTER?

Somer

5. SKYDIVE OF SNORKEL?

Snorkel

Neil se nuutste enkelsnit, HOOR JY MY?, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Luister die liedjie hier! 




Comments