DIT OF DAT met Willem van der Ryst

 


Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Willem van der Ryst antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die musiek!


1. BOS OF SEE?

Bos

2. TEE OF KOFFIE?

Koffie

3. KONSERT OF FLIEK

Konsert

4. GROENTE OF VRUGTE?

Vrugte

5. RUGBY OF SOKKER?

Rugby

 

Willem se nuutste enkelsnit, JOU OË VERTEL DIE STORIE, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Luister die liedjie hier! 




Comments