DIT OF DAT met Arnold de Wet

 

Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Arnold de Wet antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die musiek!

1. VAKANSIE OF JAN TUISBLY SE KARRETJIE?

Vakansie

2. OGGEND- OF AANDMENS?

Aand

3. VLIEG OF RY?

Vlieg

4. SPORT OF KUNS?

Beide

5. CRUNCHY OF SMOOTH PEANUT BUTTER?

Crunchy

Arnold se langverwagte lofprysingsalbum, Eight28, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Kry dit hier.  



Comments