DIT OF DAT met Benice Borman

 


Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Benice Borman antwoord vyf kort vrae oor haarself sodat ons meer kan weet oor die vrou agter die musiek!

1. KATTE OF HONDE?

Honde

2. KOFFIE OF TEE?

Koffie

3. KOMEDIES OF RILLERS?

Komedies

4. MASKARA OF LIPSTIFFIE?

Maskara

5. POP OF ROCK?

Pop

Benice se nuutste enkelsnit, Gebed, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Kry dit hier.




Comments