DIT OF DAT met Giselle

 


Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Giselle antwoord vyf kort vrae oor haarself sodat ons meer kan weet oor die vrou agter die musiek!

1. VANILLA OF SJOKOLADE?

Vanilla

2. STEAK OF SEEKOS?

Steak

3. OGGEND- OF AANDMENS?

Aandmens

4. REALITEITSPROGRAMME OF DOKUMENTÊRE?

Realiteitsprogramme

5. PRATER OF LUISTERAAR?

Luisteraar

Giselle se nuutste enkelsnit, Die Laaste Keer, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Kry dit hier.

 



Comments