Hoe goed
ken jy jou gunsteling-ster? Jannie du Toit antwoord vyf kort vrae oor homself
sodat ons meer kan weet oor die man agter die musiek!
1. OPERA OF
MUSIEKBLYSPEL?
Musiekblyspel
2. KLAVIER
OF VIOOL?
Klavier
3. KOEKSISTERS
OF ROOMPOFFERTJIES?
Koeksisters
4. ROOIWYN
OF JENEWER?
Rooiwyn
5. PARYS OF
AMSTERDAM?
Amsterdam
Jannie word
vanjaar vereer vir sy lewenslange bydrae tot die musiekbedryf by die Aitsa
Afrikaanse Musiektoekennings en is te sien met musiekproduksies by Aardklop en
die US Woordfees. Hou sy blad dop vir meer inligting.
Comments
Post a Comment