Hoe goed ken jy jou
gunsteling-ster? Rudi Kleingeld antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons
meer kan weet oor die man agter die musiek!
1. ROCK OF POP?
Rock
2. FLIEK OF KONSERT?
Konsert
3. CADBURY OF LINDT?
Lindt
4. BILTONG OF LEKKERGOED?
Biltong
5. WINTER OF SOMER?
Winter
Rudi se nuutste
enkelsnit, Moeg, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Luister
dit hier of kyk die musiekvideo hier.
Comments
Post a Comment