DIT OF DAT met Logan Pietersen

Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Logan Pietersen antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die musiek!

1. SKAAPTJOP OF STEAK?

Steak

2. MELKSKOMMEL OF COKE?

Melkskommel

3. BERGE OF PLAAS?

Berge

4. SOMER OF WINTER?

Winter

5. ROCK OF POP?

Rock

Logan se nuutste enkelsnit, BRING MY TERUG (H2-A), is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms. Kry dit hier! 



 

Comments