DIT OF DAT met Stefan Enslin

 

Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Stefan Enslin antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die regisseur en vervaardiger!

1. GRUWELPRENTE OF KOMEDIES?

Komedies

2. PIZZA OF PASTA?

Pizza

3. SLAAP EFFENS LATER OF EET EFFENS MEER?

Slaap effens later

4. BOS OF SEE?

Bos

5. RUGBY OF KRIEKET?

Rugby

 

 


Comments