DIT OF DAT met Neil Sandilands

 


Hoe goed ken jy jou gunsteling-ster? Neil Sandilands antwoord vyf kort vrae oor homself sodat ons meer kan weet oor die man agter die vermaaklikheidster!

1. OGGEND OF AAND?

Oggend

2. KUNSGALERY OF GESKIEDKUNDIGE MUSEUM?

Kunsgalery

3. STAD OF PLATTELAND?

Platteland

4. SUKKEL OM TE SLAAP OF MAALTYD OORSLAAN?

Maaltyd oorslaan

5. SLAPTJIPS OF UIERINGE?

Slaptjips

Neil en Tarryn Lamb se nuutste enkelsnit, KÔMMÔSÊDIESÊ, is nou beskikbaar op alle digitale stromingsplatforms.  



Comments